Pryslys/Pricelist

  • Die selfbedienkamp is toegerus vir ‘n maksimum van 16 mense. Die hele kamp is beskibaar teen R6000-00/gewone naweek vir nie-jag groepe in die periode 1 September tot 30 April. (Langnaweke is verpligtend om die ekstra dae @ R3000/dag ekstra te neem)
  • The self service vamp is equipped for 16 people. The whole camp is available at R6000-00/weekend for non hunting groups in the non hunting period 1 September to 30 April(it’s compulsory to take the extra days in long weekends @ R3000/day extra to the weekend fee)
  • Sien die besprekingsblad vir ander dienste en kostes/ see the bookings page for other services and costs
  • Twee 25kg bondels vuurmaak hout word voorsien per dag vir die kamp. Daarna is hout beskikbaar teen R35/bondel. Hout is ‘n skaars kommoditeit, gebruik dit spaarsamig asb.
  • Two 25kg bundles of firewood per day will be made available to the camp per day. There after 25kg bundles are available @ R25/bundle. Kindly arrange in advance. Please use fire wood sparingly.
  • Gebruik asb die aanlyn besprekingsfasiliteit onder die BESPREKINGS Knoppie. Kindly use the online booking facility under the BOOKINGS button.

  • 2019 pryslys SLEGS vir Suid Afrikaanse burgers. Vir NIE-SA Burgers se jagte kan ‘n versoek gestuur word na info@inkonka.co.za – Amptelike jag begin 1 Mei – Spesiale aanbod vir die ernstige jagters op die waarde van wild gejag per bespreking: R25,000 en meer kwalifiseer vir 5% afslag; R50,000 en meer vir 10%
    afslag op wild gejag(voorwaardes geld)
    .
  • Nyala – Manlik <28″ R6,500; >28″-30″ R8500 , vroulike diere R25,000.
  • Bosbok – slegs manlike diere sal gejag word vir <16″R3500.00, >16″ R5,000 Geen vroulike diere sal gejag word nie
  • Klipspringer – R10,000/dier.
  • Kameelperd – sal glad nie gejag word nie.
  • Koedoe – Koeie R3 500.00.  Koedoebulle  R7,500.00 ongeag horinglengte
  • Blouwildebees – Koei teen R3 500.00 en bulle teen R4 500.00.
  • Rooibokke – Ooie teen R900.00, (5 of meer ooie teen R850.00 elk)  Knypkop Ramme R1,500.00 Groter as knypkoppe R1 800.00.(groot Knypkoppe as volwasse geag) NB: Maart tot Mei: Tropramme(Ramme wat saam met die ooie loop); R6000-00/ram
  • Rooiribbokke – Slegs manlike diere sal gejag word vir R3 000.00.
  • Grys Duikers Manlik R1 000.00 en vroulik R1 000.00.
  • Vlakvark R850.00.
  • Bosvark R2 500.00.
  • Tarentale R50.00.
  • Fisant R60.00.
  • Bruin Hiena / Gevlekte Hiena (slegs met vooraf toestemming) POA. Permit van toepassing
  • Jakkals – slegs manlik met vooraf toestemming R200.00.
  • Luiperd – POA. Permit van toepassing,

Rowland Ward kwalifiserende lengtes kan bekom word by die Rowland Ward webtuiste

  • All animals mentioned in this price list is subject to availability, calculated against the determined annual quota as allowable by healthy game farm management principles.
  • The hunt of all species indicated are also subject to specific applicable Acts, rules and regulations and hunters must ensure they are in possession of the necessary legal permits and documents before they hunt the intended animal. This includes, bat are not limited to, the transport permits eg. Required for the transport of Warthog and Bushpig. Note the provincial legislation may differ.
  • All required permits to hunt or transport animal carcasses or related products are the sole responsibility of the hunter and at his cost.