Aktiwiteite/Activities

Kleiduif en skyfskiet / Clay pigeon & target shooting

Kom skiet kleiduif of skyf by die jagkamp, groot of klein, eie ammunisie en teikens. Dis net oefening wat skietkuns bevorder en jagkuns verfyn. Kleiduif masjien beskikbaar en kleie beskikbaar. R200/naweek vir die masjien en kleie teen R2,00/klei (vooraf reeling belangrik)

Up your firearm skills on our range at the lodge, where no one is watching over your shoulder to check your performance. Practise makes perfect. Clay pigeon thrower available at R200/weekend and clays at R2,00/clay (arrange in advance for clay pigeon shooting)

image image image
image image  

Leer jou bome (Plante)  ken / Learn about our (plants) trees

Geleë naby Magoebaskloof bied hierdie bykans 3000 hektaar alles waaroor ‘n dendroloog kan droom. ‘n Ongelooflike verskeidenheid bome in verskillende omstandigehde bymekaar.

Situated close to Magoebaskloof, this almost 3000 hectares offers more than you can expect. The most diverse tree and plant collection from dry mountain areas to riverbed growth can be seen here. A place not to be missed

image image
image image

 

4 x 4 Roetes / 4 x 4 Trails

Van modder tot ‘n klim van meer as 900 meter in minder as 9 km. Dis jou keuse, ‘n veilige 4×4 rit vir die hele gesin. Ontspan bo-op die berg by Arends hoogte en laat jou oë dwaal oor die oneidige sig oor die Koedoe’s vallei. Vir Arendshoogte ritte, bespreek asb een week voor af. Beskikbaar teen R350-00/rit (mas 6persone)
If mud is your favourite, get dirty or take the steep climb of more than 900 metres to the top of the mountain Braai and relax on top of Eagles view overlooking the beautiful Kudu’s valley. Pre arranged (1 week in advance) trips available at R350-00/trip (max 6 persons)

image image
image image

 

Vierwiel fiets ekskursies / Quad excursions

Met ongeveer 120km paaie waarvan baie teen die berghange is, is dit ‘n ideale geleentheid om jou 4 wiel fiets te kom geniet. 4 trk 4 wiel fietse is egter ‘n moet as die berghange aangedurf word

You and your quad must experience the up’s ad down’s of the, almost 120km bush tracks through the most beautifull landscape. However, 4 x 4 quad functionality is a necessity for the mountain sides

image image
image  

 

Staproetes en voëlkyk /Hiking trails and bird watching

Stap die vele roetes, matige roetes in die kloof of die uitdagings teen die berghellings. Bewonder duisende geveerde vriende op die roetes. Inkonka is nie verniet naby die Houtbosdorp internasionaal erkende voëlkyk roete nie.

Inkonka, bordered by the intentionally acclaimed Houtbosdorp bird route offer everything a tweeter dreams off. Hike along the moderate routes or dare to take on the mountains

image image

Water pret / Aqua fun

As water jou aantrek is die waterval se gly-klippe die plek om te wees. Ouer toesig vir kinders is ‘n moet en verantwoordelike optrede ‘n vereiste. Alternatiewelik kan jy in sie poele afkoel met ‘n skemerkelkie oor die hitteigste tyd van die dag

Enjoy a sundowner in the mountain stream to cool down after a hot and sunny day or take your chances on the natural slip-a-slide. Parental supervision and responsible actions is a must

image image